Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping bied boskampeerplekke 1 km vanaf die Wes-hek van die Baviaanskloof Natuurreservaat, een van Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede in die Oos-Kaap.
Die kamp bied natuurliefhebbers die geleentheid om 'n massiewe landskap met ruwe bergagtige streke, diep klowe en 'n oorvloed wild te verken.
Verblyf by Laaste Kamp bestaan uit kampeerplekke wat in 'n omgewingsensitiewe, ru en geïsoleerde gebied van die Baviaanskloof-wildernis geleë is. Die kampeerplekke is by die laaste stop op die grens van die westelike heining van die reservaat geleë.
Die kampterrein het sonkragstorte wat ideaal is vir middagstorte wanneer die son skyn. Daar is ook speoltoilette en wasbakke.
Gaste het toegang tot aangewese braai-areas, 'n plonspoel en 'n klip-vuurput. Daar is groen gras by die skadubedekte areas.
Die kampeerplekke is ideaal vir oornagverblyf of 'n basis vanwaar gaste die laaste 100 km van die reservaat kan verken. Die hek van die park is ongeveer 1 km weg.
Dit is die laaste kamp voor die Kloof vanaf Uniondale of Willowmore binne gegaan word. Ongeveer 97 km vanaf die grondpad.
Daar is geen krag, selfsoonsein (net soms MTN) of WiFi nie. Warm water is slegs op warm dae beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Jaar gelys 4
Ligging
- Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Gaste dink Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Baviaanskloof Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom