Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Tramonto Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Case-straat 7, Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

La Tramonto Beach House is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie in Plettenbergbaai. Dit is die perfekte opsie vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het koninggrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het albei koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 3 stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die oopplan-sitarea en -eetarea het genoeg sitplek, 'n uitsig oor die tuin, 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi.

Die huis spog ook met 'n omsetterstelsel vir kragonderbrekings, 'n lieflike tuin met sitplek, 'n Weber-braai en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by La Tramonto Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Jack Case-straat 7, Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Case-straat 7, Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c80783be0006464041c9c95e96c974805c914ae58513379a7b3a82c07de54885275b0d2162e28ed4fc567427b011a8b7d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 10) 7 Jack Case Street Robberg 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.079720217918 23.369496963472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem