La Poste
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 277, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Poste skuil in Clarens tussen die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge.
La Poste is 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed. Die woonstel het 'n bad en 'n badkamer met 'n wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie en 'n sitarea.
Die lowerryke bome en sonnige dae lok besoekers van heinde en verre na dié luisterryke bestemming. Doendinge in die omgewing sluit reptielvertonings, kunsvlieghengel, stap, perdry en 4x4 in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Max Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofstraat 277, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink La Poste het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 277, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom