La Petite
Beskrywing
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n stapelbed. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n TV.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Verkieslik kleinras, huisopgeleide honde.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweede Laan Boknesstrand 24, Boknesstrand, Cannon Rocks, 6189 , Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom