Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Palma Villas 4 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat in die bekende Diazstrand in Mosselbaai geleë is.

Dié woonstel is op die grondverdieping, is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-hoofleefarea bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat na 'n stoep met 'n ingeboude braai en stapeldeure lei. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Gaste kan hul etes rondom die etenstafel vir 6 geniet of in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is. Die woonstel het 'n tuin en privaat toegang tot die strand.

Die kompleks is naby die Diaz Hotel, die waterpark, verhitte swembaddens en 'n gimnasium. Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by La Palma Villas 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir La Palma Villas 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma Villas 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, La Palma Villas 4, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23f64eade489f536189be9275ae2fb6877e9a3e8bc37835db5919f63f38c43d286faea8c26237901ecf0c02496eaea02858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Beach East Boulevard La Palma Villas 4 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157332620217 22.109017074108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem