La Palma 3
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 11 Jun 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R825 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondverdieping en die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel het nie 'n direkte see-uitsig nie, maar die woonstel is stapafstand van die strand af.
Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n gesin met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en 'n DVD-speler. Onbeperkte, komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Daar is skuifdeure wat van die sitkamer na 'n privaat patio lei, met patio-meubels en 'n ingeboude braai.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hierdie eenheid is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand van Diaz Beach Water World af. Daar is baie doendinge in die omgewing, insluitend bootritte, skuba- en haaihokduik, asook die wêreld se langste kabelgly oor die see by Die Punt.
Slaapplek
’n Bespreking by La Palma 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Jaar gelys 2
Ligging
- Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom