La Maison on Vaal
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dakwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dakwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suite lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die dam, plonspoel en die tuin het. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dakwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suite lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die dam, plonspoel en die tuin het. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n dakwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n verwarmer nie tydens beurtkrag met die sonkrag gebruik kan word nie. Indien jy jou kamer moet verhit, kontak asb. die verblyf.
Let asb. daarop dat geen harde musiek ná 22:00 toegelaat word nie.
Die verblyf bied geen selfsorggeriewe nie.
Let asb. daarop dat nat klere slegs aan die wasgoedlyn wat aan die agterkant van die huis voorsien word, mag hang.
'n Munt-wassery is op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unionstraat 102, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom