Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 310
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Nelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Raymond E - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend en rustig.
Ruan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Henriette V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Heerlike week van rus en pampering!
Neels M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjiese skoon en veilige verblyf. Heerlike etes en vriendelike personeel.
Hannes H - Jan 2024
Algehele gradering
Het veilig en lekker geslaap.
Lees meerHeleen P - Des 2023
Algehele gradering
Was van hoogste standaarde!
Janel K - Des 2023
Algehele gradering
Excellent choice.
Graeme R - Des 2023
Algehele gradering
Convenient, comfortable and reasonably priced.
Nicole M - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Jeanine H - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer hier tuisgaan.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Corrine R - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë, netjies, goeie diens.
Geurt V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaap plek. Personeel vriendelik en behulpsaam.
Brian T - Nov 2023
Algehele gradering
Worth a visit.
Elma L - Nov 2023
Algehele gradering
Sussie kuier fees op La La Nathi.
Dorette V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike afsluiting van 'n suksesvolle "roadtrip" met hartsvriende.
Fred B - Nov 2023
Algehele gradering
Vir die tarief per nag is dit puik waarde vir geld!
Madeleine J - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxing! It's such a lovely place!
Martie E - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Kos is uitstekend!
Neels M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjiese verblyf.
Charis V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker swembad vir die kinders en baie lekker kos.
Warren S - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld. Fantastiese restaurant.
Lizelle A - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike, bekwame personeel.
Pierre V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf om te oornag oppad Limpopo toe.
Tayla H - Sep 2023
Algehele gradering
Warm and friendly reception. Clean and spacious rooms. Very comfortable stay.
Dankwart W - Sep 2023
Algehele gradering
Overnight stay to Umhlanga Rocks.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Annetjie C - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek geleë in 'n mooi omgewing. Al die personeel vriendelik en behulpsaam. Kos was lekker.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Geurt V - Aug 2023
Algehele gradering
Altyd 'n goeie oorslaapplek tussen Pretoria en Durban.
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en netjies.
Gert Vogel V - Jul 2023
Algehele gradering
Was awesome, enjoyed our stay.
Elize E - Jul 2023
Algehele gradering
Great restaurant on the premises.
Leroux Z - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, restaurant naby chalets. Beurtkrag nie 'n probleem nie. TV in elke kamer.
Engela B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, snoesige plek.
Rozanne B - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale pitstop op pad see toe.
Suné T - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike gastehuis.
Koos M - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike, mooiste, snoesigste winterwegbreek.
Franco B - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Bianca H - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelijke diens. Kamers is goed toegerus. Heerlike spyskaart.
Mari L - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring met die lekkerste kos! Dit was bibberkoud, maar ons was warm en knus.
De Wet B - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Jeanette K - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaap-stop op pad see toe!
Madeleine R - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, lekker etes in die restaurant.
Julie L - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, heerlik, heerlik.
Jan G - Apr 2023
Algehele gradering
Daar is nie meer ondervloerse verhitting nie, geen elektriese kombers nie.
Deborah P - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik skoon en met alles wat mens nodig het.
Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie ruim plaasatmosfeer.
Marilyn S - Apr 2023
Algehele gradering
We only stayed over one night. The food we had was excellent. Best chicken wraps and chips. The prices were however, a bit high.
Karen V - Apr 2023
Algehele gradering
Great stopover, peaceful and very friendly staff.
Cecilia T - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Jeanne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Ronel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, en rustig.
Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Aangename halfpad-rusplek tussen Durban en Pretoria.
Alta S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties, kos heerlik.
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend.
Marian V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig. Omgewing is baie mooi. Langkuif-arende gehoor en gesien. Uitstekend.
Gerhard M - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie goed.
Nicol C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Jozeas H - Jan 2023
Algehele gradering
Spesiale verjaarsdaggeskenk vir my vrou opgemaak deur bestuur.
Johan W - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was wel net een aand daar maar ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Nisha R - Jan 2023
Algehele gradering
Great accommodation and location, beautiful scenery.
Jenny D - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend, rustig en mooiste uitsigte!
Isolde M H - Jan 2023
Algehele gradering
Goed.
Riana M - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, 'n pragtige plek en 'n restaurant met verskriklike lekker kos!
Lees meerJeanine E - Jan 2023
Algehele gradering
Jy word verwelkom met 'n donkie wat skree as jy in kom - was amazing.
Etienne V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oornagstop.
Samuel N - Des 2022
Algehele gradering
Flinke en vriendelike diens.
Brenda N - Des 2022
Algehele gradering
Geniet ons oornag op pad Noordkus toe.
Wikus D - Des 2022
Algehele gradering
Mooiste plek en defintief die moeite werd.
Lizell O - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig en stylvol.
Reg G - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagbestemming tussen Gauteng en KwaZulu-Natal.
Jackie B - Des 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf vir 6 mense.
Bianca V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel.
Michael J - Nov 2022
Algehele gradering
Die verblyf en diens was uitstekend.
Christo M - Nov 2022
Algehele gradering
Puik halfwegakkommodasie na Natalse kus vanaf binneland.
Devrajh N - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely room at Lala Nathi.
Johannes J - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige familie-instelling.
Santie B - Okt 2022
Algehele gradering
Puik diens. Vriendelike mense.
Adriaan O - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Roger C - Okt 2022
Algehele gradering
Quiet and comfortable.
Johan F - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon netjies en goeie restaurant met goeie diens.
Su B - Aug 2022
Algehele gradering
Goed.
Gerard R - Aug 2022
Algehele gradering
Geriegflike oornagplek op pad van KZN na Limpopo.
Cooper E - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendlik, netjies, skoon plek en kos was fantasties.
Louretha V - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop.
Charles V - Jul 2022
Algehele gradering
Puik gasvryheid en geriewe.
Suretha J - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Engela B - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met kragopwekker wat inskop tydens beurtkrag.
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras, absoluut 'n wenner.
Leon M - Jul 2022
Algehele gradering
Truly amazing accommodation and facilities.
Dalene V - Jun 2022
Algehele gradering
Presies wat ek wou hê.
Dimakatso M - Jun 2022
Algehele gradering
Was a great to be at the place.
Thomas B - Jun 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer daar tuisgaan.
Carien V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Freddie A - Mei 2022
Algehele gradering
Great value for money, good location and great staff.
Kim R - Apr 2022
Algehele gradering
Beeldskone natuurskoon, aswemrowend mooi.
Alta M - Apr 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad na Natalkus.
Lawrence E - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect as a halfway stop.
Fred B - Apr 2022
Algehele gradering
Dis puik. Dis al.
Daniel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Ronel G - Mrt 2022
Algehele gradering
Bo gemiddelde akkommodasie sowel as diens.
Mercia C - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie en vriendelike ontvangs. Diens en kos in restaurant uitstekend.
Ina G - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Conrad K - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese oornagplek.
Neels R - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing. Nodige geriewe en netjies.
Heidi B - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Hypersure Insurance Brokers G - Feb 2022
Algehele gradering
Ecellent.
Riana B - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie heerlik.
Gerben R - Feb 2022
Algehele gradering
Great overnight stay location for a family.
Tania D - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad terug huis toe van die Kaap af.
Adelle C - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Tamarin V - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Pragtige plek.
Delene O - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Bresler W - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, puik diens.
Karen S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en gesellig.
Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek en goeie waarde vir geld.
Hendrik E - Des 2021
Algehele gradering
Reis tussen Pretoria en Durban.
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer met alles wat nodig was.
Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Goeie ligging. Restaurant op perseel. Vriendelike diens.
Janine O - Nov 2021
Algehele gradering
Middelpunt
Chris H - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik. Goeie waarde vir geld.
Lydia M - Okt 2021
Algehele gradering
Great stay and friendly reception.
Carien P - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese, pragtige chalets, baie mooi opset, als wat nodig is is beskikbaar, lekker restaurant, swembad en vriendelike donkies!
Madeleine J - Okt 2021
Algehele gradering
Net 'n plesier vandat jy daar inry tot jy daar uitry.
Lees meerNickie T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om oor te slaap.
Jeanne G - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie etes. Fasiliteite pragtig.
Ronelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Jack R - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en lekker blyplek.
Zaan D - Okt 2021
Algehele gradering
Sorgvrye lekkerte!
Heleen V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker, skoon en netjies.
Tarryn S - Sep 2021
Algehele gradering
Conveniently located, neat and clean! Quick and easy check-in.
Daleen D - Sep 2021
Algehele gradering
Overnight stay en-route to Durban from Johannesburg.
Lees meerEstelle T - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Nita B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was die ideale oornag-akkommodasie
Santie C - Aug 2021
Algehele gradering
Heel lekker, spasie net beperk.
Ryno B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Lekker stil en privaat. Rondawels baie netjies en het als wat jy nodig het.
Ronelle B - Jul 2021
Algehele gradering
Te lekker, als wonderlik en gasvry.
Ansie S - Jul 2021
Algehele gradering
Ontspannend, gerieflik en mooi.
Yolandi V - Jul 2021
Algehele gradering
Exactly what we needed after a long day of driving
Marius B - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rondawel baie netjies en warm.
Petro M - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Riana B - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon en gerieflike verblyf gewees vir ons rit met twee Klein kinders vanaf JHB na KZN
Cleopas L - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely.
David D - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagbestemming.
Floyd B - Mei 2021
Algehele gradering
Always pleasant, clean, heated floors, enjoyable restaurant, delightful helpful staff.
Brahm H - Mei 2021
Algehele gradering
Oorslaap tussen Durban en Pretoria.
Carina P - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker
Marietjie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon
Elanie V - Mei 2021
Algehele gradering
Was 'n goeie plek vir 'n russtop op pad see toe.
Annari C - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornagplek.
Mariska H - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik.
Petrus B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens deur Annemarie en personeel.
Riana O - Apr 2021
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf op pad Suidkus toe.
Richard L - Apr 2021
Algehele gradering
Good overnight stop.
Fred B - Apr 2021
Algehele gradering
Aangename personeel, heerlike kos en baie netjiese verblyf.
Jack R - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon gerieflike verblyf.
Nicolette J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Word aanbeveel.
Christa S - Apr 2021
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Jeanette B - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Vriendelike diens.
Michael J - Mrt 2021
Algehele gradering
Welcoming and clean.
Lynne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Short stay, cute place overall decent.
Sav G - Mrt 2021
Algehele gradering
Neat, spacious, convenient and ideally located.
Quinton D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag tussen Noord en Suid.
Lees meerMariaan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie rustig en goeie ontbyt.
Niconet V - Jan 2021
Algehele gradering
Was met vakansie.
Gerhard M - Jan 2021
Algehele gradering
Heel gesellig en aangenaam
Janet V - Jan 2021
Algehele gradering
Private with great service and meals.
Elsie J - Jan 2021
Algehele gradering
Plek is op die pad na Durban en 'n heerlike oornagrus.
Elsie J - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike veilige oornagplekkie.
Marc E - Jan 2021
Algehele gradering
Second visit. Great stopover. Expected breakfast as part of package.
Sonja F - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Tonya V - Jan 2021
Algehele gradering
Wat 'n verrassing! Baie oulike plek. Sal definitief teruggaan!
Michelle P - Des 2020
Algehele gradering
Die kos was heerlik, kamers is baie skoon en netjies!
Marleen O - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Ernst Lodewikus C - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gasvrye rustigheid.
Ané J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en rustige plek.
Deon V - Mrt 2020
Algehele gradering
Value for money, and awesome service.
Paul E - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, maar effens afgeleef.
Edrei H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Erica B - Feb 2020
Algehele gradering
Was baie lekker om daar te oornag, die pad geraas is net bietjie baie snags.
Christo M - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik en goed geleë.
Sandra B - Feb 2020
Algehele gradering
Clean and pristine place, it is well maintained and all the staff are so friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, ongerepte plek, dis goed onderhou en die personeel is so vriendelik.
Pragtige plek, alles was goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ernst B - Feb 2020
Algehele gradering
Huis weg van jou eie. Voel tuis!
Marnus V - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker met die 2 klein kinders oornag op pad see toe. Uitstekende ligging met fantastiese diens.
Bruce B - Jan 2020
Algehele gradering
Great cottage, very pretty landscape.
Jonathan Themba K - Jan 2020
Algehele gradering
Beyond expectations.
Engela B - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Karin S - Des 2019
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf.
Lees meerRiaan D - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed geleë en netjies.
Suzette W - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf.
Heerlike plek om oor te bly. Skoon, puik kos, vriendelike gasheer en goed opgeleide personeel. Ek sal beslis weer oorbly as ek in die omgewing is. Ek sal wel 'n paar sagter kussings aanbeveel. Net as 'n opsie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wanda V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Cathy O - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was goed.
Anton B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in die pub.
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lieflike kamer, maar die lawaai van die N3 kan mens wakker hou.
Theo Y - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Theo Y - Okt 2019
Algehele gradering
Sal definitief weer daar oorslaap.
Liezel N - Okt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Madeleine J - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel en uitstekende verblyf.
Deon J - Okt 2019
Algehele gradering
Friendly staff, good clean facilities, value for money.
Anelda B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir die ekstra moeite.
Lees meerRenier Z - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Tjaart V - Aug 2019
Algehele gradering
Vry in die natuur, maar trokke raas.
Estelle D - Jul 2019
Algehele gradering
I was comfortable.
Wanda B - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Juan B - Jun 2019
Algehele gradering
Great place and great service.
Ronelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Exceptional!
Daniel J - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het die oorslaap regtig geniet.
Linda S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Tienie C - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelikste diens.
Dirk E - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker knus en so 'n mooi omgewing.
Lees meerJoa W - Apr 2019
Algehele gradering
A beautiful environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige omgewing.
Ons het die kamer en omgewing baie geniet. Ons was teleurgesteld met die aandete. Hoewel daar genoeg kos was, was dit nie smaakvol nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Monique M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek met lekker kos.
Bea W - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met vriendelike personeel.
Monique K - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek en baie kinder-vriendelik.
Reinhardt S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was puik.
Stienie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Rob M - Mrt 2019
Algehele gradering
Very friendly, clean and convenient.
Paul Scheltes N - Feb 2019
Algehele gradering
Prima verblijfplaats, mooie tuin.
Ellen B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en vriendelike mense!
Daan L - Jan 2019
Algehele gradering
Alles was perfek.
Thembinkosi K - Jan 2019
Algehele gradering
A romantic getaway to rekindle our love.
Corine S - Des 2018
Algehele gradering
Perfect stay to sleep over on our way to the sea.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte oorslaapplekkie op pad see toe.
Dit was die tweede keer wat ons by La La Nathi gebly het op pad see toe en ons het dit net soveel soos die eerste keer geniet. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus B - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannende, halfpad stop na die kus.
Lynn F - Des 2018
Algehele gradering
Loved it. Food was great!
Merize J - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelike personeel!
Amanda B - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Annelie W - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut die kuier werd.
Louis V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek, sal weer daar slaap.
Edgar B - Sep 2018
Algehele gradering
Halfway stop.
Albert M - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlike oornagstop tussen Gauteng en die Suidkus.
Roelof V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jo-ann M - Jun 2018
Algehele gradering
Incredibly comfortable accommodation!
Deon B - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, warm, professioneel!
Deon V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees en baie netjies.
Charl D - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasies!
Marthie E - Mei 2018
Algehele gradering
Oulikste huisies.
Raynard D - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike plek en perfek vir n oornagstop, reis na die kus.
Louisa-mari P - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Niek V - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, skoon, vriendelik, heerlikste ontbyt.
Theo L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi, die kos is uit die boonste rakke, baie luuks, skoon en vriendelike diens.
Carlin V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies en aangenaam.
Edna G - Jan 2018
Algehele gradering
Die kamers was ruim en skoon en restaurant kos was fantasties.
Vanessa S - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Chrisna F - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Andre V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Andries F - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, uitstekende diens.
Danie V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en die maaltye is voortreflik.
Mari S - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker halfpadstop.
Elmien T - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Amanda R - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie en heerlike etes!
Japie D - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker halfweghuis op pad Suidkus toe.
Tersia C - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, Veilig en heerlik warm.
Greg F - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Alma M - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik, veilig.
Lizette V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie dankie, dit was ons eerste keer en beslis nie die laaste keer nie.
Dirk V - Jun 2017
Algehele gradering
Goed.
Adéle S - Apr 2017
Algehele gradering
Wat 'n heerlike en rustige plekkie om oor te slaap. En is net langs die N3. Amazing!
Natasja N - Apr 2017
Algehele gradering
Puik diens.
Harald S - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon en aangename omgewing.
Hanlie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Frederik S - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtig en baie rustig.
Nadia B - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Jacques H - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Christine M - Jan 2017
Algehele gradering
'n Lieflike gesellige halfweg stop tussen Pretoria en Durban, ek beveel met vrymoedigheid aan en sal hul definitief weer besoek.
Tersia V - Jan 2017
Algehele gradering
Was aangenaam verras!
Magda L - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon.
Herman L - Des 2016
Algehele gradering
Friendly staff and beautiful country.
Ian G - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Usha R - Des 2016
Algehele gradering
Was comfortable, pleasant and staff very helpful.
Alta M - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Ina C - Sep 2016
Algehele gradering
Eenvoudig wonderlik.
Lize D - Sep 2016
Algehele gradering
Goeie geriewe, skoon en netjies.
Isabella D - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangename oorslaap, heerlike lekker warm kamer en pragtige dekor.
Johannes V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Mari S - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Gerbrecht M - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelike personeel, heerlike ontbyt en pragtige bestemming om jou batterye te herlaai.
Magda K - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Lees meerHennie L - Mei 2016
Algehele gradering
Akkommodasie en diens asook die kos was uitstekend.
Annette V - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik en ontspanne na 'n lang reis!
Elsje G - Apr 2016
Algehele gradering
Very good.
Liz S - Mrt 2016
Algehele gradering
Brilliant to the finest detail. Gardens beautiful. Bed very comfortable.
Kobus O - Mrt 2016
Algehele gradering
Die oord skep 'n baie rustige landelike atmosfeer.
Berrie Antoinette L - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was werklik vir ons 'n lekker halfwegstasie op pad terug na Pretoria vanaf die Suidkus en ek kan dit aanbeveel as 'n aangename ervaring.
Lees meerGeurt V - Feb 2016
Algehele gradering
Aangename en gerieflike verblyf.
Lettie E - Feb 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Andre C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer.
Kim N - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Edna G - Jan 2016
Algehele gradering
Ons verwagtinge oorskry, beslis weer oorslaap en eet as ons afry KZN toe.
Ansie P - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese kamers, vriendelike personeel en die kos was uitstekend.
Oliver M - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Charlie P - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Gerda N - Des 2015
Algehele gradering
Gesellige oorslaap met huislikheid en persoonlike aandag.
Mariska L - Des 2015
Algehele gradering
Rustig en netjies, met alles wat jy nodig het.
Beatrice V - Des 2015
Algehele gradering
Goeie diens en hulp vir 'n baie moeë ma en dogter.
Marita J - Nov 2015
Algehele gradering
Baie oulike plek om oor te slaap.
Freddy W - Okt 2015
Algehele gradering
La La Nathi is tops!
Madelaine H - Jul 2015
Algehele gradering
Was absolutely fabulous.
Rina B - Jun 2015
Algehele gradering
Oornag-eenheid, goed versorg en netjies. Kos uitstekend!
Sarie V - Jun 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf wat baie mooi en netjies is.
Jan M - Jun 2015
Algehele gradering
As oornag-tuiste is dit uitstekend.
Chrisna M - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Pieter B - Apr 2015
Algehele gradering
Puik diens en geen versoek is moeite nie!
Hanlie E - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, skoon en netjies sal weer daar oorslaap.
Kenny P - Apr 2015
Algehele gradering
Tuisgevoel.
Neil K - Mrt 2015
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf op pad na Ooskus.
Stefan V - Feb 2015
Algehele gradering
Great food!
Bennie K - Feb 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Danie M - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly, maar ongelukkig het ons net oornag.
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom