La Dolce Vita 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hettie or Derick Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Willem A - Apr 2024
Algehele gradering
Ruim woonhuis in veilige kompleks.
Esmarie S - Jan 2021
Algehele gradering
Ek sal La Dolce Vita 3 vir enige persoon aanraai! Baie vriendelike diens, baie netjiese woning. Ons het regtig baie lekker gebly!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarendstraat, La Dolce Vita, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom