Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Blanca

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir La Casa Blanca
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ammie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammie S

Lieflike kuierhuis. Ons het dit baie geniet.

Ons het lekker gekuier en is so bederf deur die gasheer. Dit is 'n pragtige en lekker seehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Ammie, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien!

La Casa Blanca
Lucia B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia B
Gesin met klein kinders

Very pleasant.

Enjoyed the communal area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Thanks for your review, Lucia, and for your suggestions. We will definitely provide beach towels and extra cutlery and crockery for when guests entertain more people.

La Casa Blanca
Org V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Gesin met tieners

Moderne dekor, alles omtrent nuut, goeie ligging (800m vanaf Onrus strand).

Fantastiese kommunikasie deur die gasvrou en haar man. Hulle het alle boodskappe vinnig geantwoord en toe daar 'n probleem was, was hulle bitter vinnig daar om dit uit te sorteer. Uitstekende diens en gashere! WiFi was super vinnig en doeltreffend. Baie goeie ligging. Garage 20m vanaf die huis vir hout, blits en enige noodgeval produkte. Deli om die draai maak die beste vars brode en verkoop ook kwaliteit steak. Reg langs die deli (kan dit van die huis af sien!) is 'n Italiaanse restaurant. Ons het nie daar gaan eet nie, maar dit lyk gesellig en is BAIE naby. Asook 'n kwaliteit koffiewinkel 'n paar meter van die restaurant af. Ons paar dae in Onrus is beter gemaak deur die gasvrou, haar man en La Casa Blanca.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie R
Saam met vriende

We had a very good stay.

The house was beautifully furnished, with open and spacious rooms. On arrival there was fresh bread and cheese available for us. The details to make it special were much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Thank you Almarie! Much appreciated!

La Casa Blanca
Colette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C
Gesin met tieners

The house was lovely and clean and had everything we needed.

The hosts were helpful and went out of their way to make our stay special. Was lovely to be treated to ice, fresh milk and a bread and cheese board on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Thanks for your positive feedback Colette, we will definitely implement your suggestions we hope to see you again!

La Casa Blanca
Claire L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire L
Gesin met klein kinders

Contemporary home, bright, light and beautifully decoratated.

The hosts went out of their way to make our stay comfortable, with freshly baked bread and a cheese board on our arrival, for example. La Casa Blanca was spotlessly clean, and modern with beautiful white floors and colourful decor. Being pet friendly was the cherry on top. The undercover braai area was so cosy and cheerful. We will definitely be returning to La Casa Blanca.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Thank you Claire, you were the perfect guests,, hope to see you soon.

La Casa Blanca
Chante C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante C
Saam met vriende

Uitstekend.

Wat 'n lieflike vakansiehuis, asook Willie en Wilma se vriendelike diens. Ons het heerlik vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, julle was perfekte gaste. Hoop om julle weer te sien.

La Casa Blanca
Lezelle G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle G

Heerlike, gerieflike, mooi vakansiehuis.

Ons was 5 groot mense wat baie gemaklik daar gebly het. Als wat jy nodig het was daar. Bonus was dat my 2 hondjies ook kon saamgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Lizelle. Hoop om julle weer te sien. Groete, Wilma

La Casa Blanca
Chelley K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chelley K
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek in Onrus.

Pragtige, gerieflike woning met fantastiese diens vanaf die eienaars. Kan La Casa Blanca beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te sien!

La Casa Blanca
Christy T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christy T
Gesin met klein kinders

A clean, homely, intimate and inspiring place.

We had the most beautiful stay. Riaan and his family were great hosts and even went the extra mile to assist with anything. Very organised and the house had all needed amenities. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Casa Blanca se terugvoer

Thank you Chelly for the feedback! You guys were super guest!

La Casa Blanca
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wybo Newmark-straat 3, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a68c62bb617d419784627dc607fca7d9ea64ddf50fafb9502ad2824d7b8b7f32c57389c68c8dd15f548e2cd8d492a2188ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 3 Wybo Newmark Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411548 19.175721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem