Kudu's Rus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marchelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Octivia D - Jan 2024
Algehele gradering
Blessed.
Christel V - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing!
Gawie J - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n sielsverrykende boservaring.
Brett B - Jun 2023
Algehele gradering
Great place with lots of animals visiting on a daily basis.
Susan A - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik, toegeruste plekkie. Eienaars neem baie sorg en het so tuis gevoel.
Wouter V - Jun 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek om te rus.
Quintin L - Mei 2022
Algehele gradering
Stil, rustig en moeite werd.
Wiets V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tone M - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en alles wat mens nodig het.
Tim R - Jan 2022
Algehele gradering
Best stay in Marloth ever.
Grant S - Des 2021
Algehele gradering
Fantabulously awesome gem!
Ivana M - Des 2021
Algehele gradering
Ek wil net weer teruggaan.
Louis L - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig, privaat en baie diere.
Rozel V - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely secluded home in the heart of the bushveld with lots of wildlife in very close proximity.
Theo R - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek!
Denice L - Sep 2021
Algehele gradering
Eveything that we needed was available.
Dewald K - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker bos-wegbreek
Wim S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en batterye weer herlaai. Wonderlik om so na aan die natuur te wees.
Lees meerLouis L - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Antoinette V - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, luuks en privaat.
Martin V - Nov 2020
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Rochelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Very relaxing breakaway
Brent C - Sep 2020
Algehele gradering
We loved it. The place had those few extras that made it worth the say.
Morne P - Aug 2020
Algehele gradering
Great feel at home with bush around us.
Lourika V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek.
Paul B - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Johan E - Des 2019
Algehele gradering
Ons gesin het heerlik gekuier in goed toegeruste Kudu's Rus (met stylvolle dekor) en die wild het daagliks ingeloer!
Lees meerZenobia R - Des 2019
Algehele gradering
Ons was baie gelukkig om hier te bly.
Anton E - Nov 2019
Algehele gradering
Daar is net een woord wat Kudu's Rus kan beskryf en dit is ongelooflik.
Leon V - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Ria B - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het dit ongelooflik geniet en gaan vir seker weer daar kom kuier.
Nico G - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Madelein J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Reon S - Aug 2019
Algehele gradering
Great.
Nick T - Jun 2019
Algehele gradering
Neat, spacious, nice place to stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjiese, ruim, mooi plek om te bly!
Baie netjiese plek. Het die verblyf geniet. Diere reg voor jou deur!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marina V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Allan M - Feb 2019
Algehele gradering
Great value and exceeded expectations.
Dee W - Jan 2019
Algehele gradering
We loved our stay.
Marcelle V - Okt 2018
Algehele gradering
The perfect place in the bushveld.
Laetitia V - Aug 2018
Algehele gradering
Wat 'n awesome plekkie.
Tanja A - Jul 2018
Algehele gradering
Verblyf was uit die boonste rakke.
Johan S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Lees meerSakkie N - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Wim S - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Janet M - Jan 2018
Algehele gradering
Goed toegerus en baie netjies.
Maaike S - Des 2017
Algehele gradering
Great value for money! Enjoyed every moment.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom