Kruger Park Lodge 538
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kruger Park Lodge 538 is 'n nuwe huis wat luukse verblyf met die mees asemrowende bosveld-uitsig bied. Dié huis is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Hierdie pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers en die derde badkamer is 'n gastebadkamer. Al die kamers het lugversorging en TV'smet Netflix. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed en dié gaste gebruik die derde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die toonbank met stoele is sentraal geleë. Die leefarea het 'n etenstafel en dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan op die stoep en in die Jacuzzi op die dek ontspan en die uitsig oor die natuur bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Kruger Park Lodge 538 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom