Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krom Cottage and Westway Corner

Krom Cottage
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Krom Cottage is 'n selfsorgkothuis wat apart van die hoofhuis is. Dit het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en daar is 1 badkamer, 'n kombuis en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 gemaklike leunstoele. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi. Daar is ook 'n haardroër en 'n verwarmer. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstofie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Komplimentêre tee, koffie, beskuit, muesli, joghurt, sap en vrugte word voorsien in albei eenhede. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Westway Corner
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Westway Corner is 'n selfsorg-eenheid met sy eie ingang en is aan die kant van die huis. Daar is 'n buite-eetarea onder 'n pergola met buitemeubels en braaigeriewe waar gaste 'n uitsig op die Langeberge kan geniet. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Westway Corner se leefarea is modern en sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof in. Komplimentêre tee, koffie, beskuit, muesli, joghurt, sap en vrugte word voorsien in albei eenhede. Daar is ook 'n rusbank, 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi. Die eenheid het ook 'n haardroër, waaier en 'n verwarmer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGbbBGx7zMOYtEhCoVymMhY7H97Li4lEcZKE3wlW7m21BsoSqqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 1 Krom Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.783801609793 20.114368124639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem