Kraalbaai Lifestyle Houseboats
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kraalbaai Lifestyle Houseboats is in die Sanparke Weskus Nasionale Park in Langebaan. In dié huisbote kan gaste ervaar hoe dit voel om op die water te bly. Die ongelooflike uitsigte oor die strandmeer en die natuur reg op jou drumpel maak dié verblyf ideaal vir 'n gesinsvakansie of romantiese wegbreek.
By Kraalbaai lê 5 rustige huisbote vir jou en wag. Larus-huisboot en Serenity-huisboot het albei slaapplek vir 6 gaste, die Eve-huisboot het slaapplek vir 8, die Nirvana-huisboot het slaapplek vir 24 gaste en die Eden-huisboot het slaapplek vir 2 gaste. Elke huisboot het 'n kombuis, spoeltoilette, groot pentagonale storte, wasbakke, asook 'n ruim sitkamer met 'n kaggel. Elke sitkamer lei na 'n ruim voordek wat teen die wind beskut is, met 'n tafel en stoele waar gaste kan sit en eet en die uitsig kan bewonder. Elke huisboot het ook verlaagde dekke vanwaar gaste 'n swempie kan vang.
Geen bootvaar-ervaring word vereis nie aangesien die bote permanent geanker is. Die ervaring wat gebied word, is 'n dryfhuis wat die gevoel van 'n private eiland gee.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kraalbaai Lifestyle Houseboats het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom