Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Low's Creek

Selfsorg
Kothuis Low's Creek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie selfsorgverblyf bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, en bied ook die opsie vir 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n ontbythoekie. Die leefarea het gemaklike stoele en 'n plafonwaaier. Die eiendom is omhein en het 'n lieflike tuin en 'n braai-area. Die woonstel is op 'n plaas waar organisese groente verbou word en daar ook opleiding hieroor plaasvind. Drie damme op die plaas bied ook visvanggeleenthede. Die plaas is die tuiste van pragtige voëls en 'n asemrowende berguitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Rehoboth, Lovedale, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc992490d7e22a87d6b62eb705b78b13233dfe47af5ada664d4d0fb2e72e033765d70e7445f931865a7c4a225fe519fa826ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Rehoboth Lovedale 1302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.649459059804 31.238880488835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem