Kothuis Frangipani
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kothuis Frangipani is 'n selfsorgkothuis in 'n rustieke plaashuis-styl in die hartjie van McGregor, 'n kleindorpie in die Kaapse Wynlande van die Wes-Kaap.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Elektriese kombers is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook 'n ketel toegerus. Let dat die koolstoof nie werk nie en vir estetiese doeleindes daar is. Daar is ook 'n etenstafel met ekstra sitplek en 'n sitarea met rusbanke. Gratis WiFi en 'n gas- of olieverwarmer is beskikbaar.
Die kothuis het 'n stoep en lieflike tuin met 'n privaat, natuurlike poel waarin gaste kan afkoel. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.
Kothuis Frangipani is naby die gewilde Saterdagoggendmarkie met uitstekende eetplekke en kuns- en pottebakker-galerye. Robertson is ongeveer 20 km ver en gaste het toegang tot kruideniersware winkels, wynkelders en vele ander toeriste-aantrekkings in die omliggende area.
Slaapplek
’n Bespreking by Kothuis Frangipani sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mienke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 1
Ligging
- Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
- Gaste dink Kothuis Frangipani het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 54, McGregor, 6807, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom