Kom Tuis Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Berdine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Hendrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die omgewing en area is stil en rustig.
Kom Tuis Gastehuis se terugvoer
Middag
Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang.
Julle mense is baie spesiaal en 'n groot plesier gewees.
Hoop ons sien weer in die toekoms.
Groete
Kom Tuis Gastehuis
Elise B - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent!
Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 7, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom