Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom Kyk Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Die kothuis word deur 'n vriendelike Malawiër man met die naam Samson skoongemaak. 'n Fooitjie vir Samson met vertrek sal waardeer word.
- Gaste kan vuurmaakhout by Samson teen R50 per bondel koop.
- Die parkeerplek word deur al 3 gastehuise gedeel, maar daar is genoeg plek vir almal.
- Kom Kyk Cottage bied toegang tot 'n plonspoel.
- Gaste moet asb. hul eie muskietafweermiddel voorsien. Die muskiete kan baie lastig word. Spuit die kamer 16:00 en maak die vensters toe wanneer die ligte aan is om hulle uit te hou.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 122, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7ecdb69b67165a2bec91d11aaf6ffdc91659c661ecdbb8425065a581c26bb124281fdefb7dc8b35d45d724c6ffa766a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 122 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.667759630676 21.511142622476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem