Kol-In Selfsorg Eenheid
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vir oornag is dit puik.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Deon, baie dankie. Waardeer opreg. Altyd welkom!
Edwin P - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het die swembad geniet.
Nick V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Daniel H - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Letitea D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker dankie.
Bonita L - Des 2023
Algehele gradering
Worth the money spent. Friendly and accommodating hosts.
Reinette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese plek.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Reinette, groot waardering. Sal altyd welkom wees.
Kolie & Fiona
Christelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goed toegerus.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie Christelle, waardeer terugvoering. Julle sal altyd welkom wees.
Kolie & Fiona
Jacques M - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Vyfster.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Jacques, baie dankie vir julle mooi en vriendelike boodskap. Dit was ons voorreg en plesier om aan julle verblyf te kon verskaf en om julle hier te kon hê. Ons ontvang julle met graagte weer in die toekoms.
Dankie,
Kolie en Fiona
Louise B - Mrt 2023
Algehele gradering
Peace and quiet.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Hi Louise, thank you for your nice review. It was our privilege to have you here with us. Please feel welcome to stay over whenever you visit our hometown again.
Leanè M - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Lees meerKol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie Leanie, dis altyd lekker om goeie terugvoering te kry en dit maak dit vir ons lekker om gaste te ontvang. Waardeer jou mooi boodskap. Hoop om jul weer te sien.
Dankie, Kolie en Fiona.
Jaco K - Des 2022
Algehele gradering
Uistekende waarde vir geld.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Jaco, groot waardering. Beteken baie vir ons en dit maak dit lekker om gaste by ons te ontvang. Verwelkom jul graag as julle weer in die rigting kom. Dankie. Kolie & Fiona
Lee A - Des 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik, 'n regte kopskoon maak batteryherlaai-plekkie.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Hi Lee
Baie dankie vir jou mooi en vriendelike boodskap. Jy sal altyd meer as welkom wees!!
Fiona
Solomon F - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige en netjiese oornagplek.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Sollie, ek waardeer dit. Julle is áltyd welkom.
Fiona
Albert A - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Frik W - Mei 2022
Algehele gradering
Prieska was yskoud en nat met ons verblyf maar dit was 'n plesier om in die heerlike warm en skoon kamer te kon bly.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Frik, baie dankie vir julle mooi boodskap. Dit was vir ons net 'n voorreg en plesier en dankie dat jul by ons oorgeslaap het.
Kolie en Fiona.
Angus H - Apr 2022
Algehele gradering
Really pleasant room, very secure and all basic amenities such tea, coffee, appliances etc.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie Angus, ek het groot waardering! My voorreg en plesier om van hulp te kon wees. Hoop ons sien jou weer.
Johan J - Mrt 2022
Algehele gradering
Die beste akkommodasie wat ek nog teëgekom het.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Johan en Spikkels, baie dankie vir jul mooi resensie. Dit maak dit vir ons n plesier om gaste te ontvang.
Ons waardeer opreg! Dit is ons voorreg en plesier.
Dankie
Fiona
Suzette M - Jan 2022
Algehele gradering
Was lekker net baie warm.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Goeie dag Suzette, dis n eerste. Ek is jammer om te hoor jou verblyf was nie lekker nie. Ek neem kennis. Dankie Fiona
Rikus H - Des 2021
Algehele gradering
Veilig en netjies alles wat jy nodig het.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Rikus, waardeer. Altyd welkom!
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie Pieter, waardeer jou mooi boodskap. Ons is ongeveer 1.2km van die middedorp, dalk net te ver om te stap, maar om met n motor te ry, baie naby. Kom gerus weer!
Zarina A - Aug 2021
Algehele gradering
I would recommend Kol-In Selfsorg any time.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you Zarina, was nice to have you here!!
Zaaiman S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, geriewe voldoende en keurig.
Anton M - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaar.
Chantell V - Jan 2021
Algehele gradering
Gracious hosts, neat and tidy, value for money.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie Chantell, was regtig aangenaam om jul hier te hê. Sien jul graag weer.
Dankie.
Fiona
Elmarie V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier en geslaap.
Pieter R - Sep 2020
Algehele gradering
Voel tuis op 'n reis.
Sophie R - Sep 2020
Algehele gradering
Besonder goed toegerus. Gasvrye ontvangs, baie aangename verblyf.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi boodskap Sophie, was lekker om jul te ontmoet en by ons te ontvang.
Fiona & Kolie
Kitty S - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, vriendelik, gemaklik, netjies.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Kitty, ons hoop ons sien jul gou weer.
Brumilda C - Aug 2020
Algehele gradering
Veilig, netjies.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie Brumilda. Was net 'n plesier om jul hier te hê. Dankie vir jul mooi boodskap, hoop om jul gou weer te sien. Dankie Fiona.
Annelin M - Jan 2020
Algehele gradering
Our stay was very pleasant. We were very impressed with the unit.
Kol-In Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you so much Annelin. You are welcome!!
It was nice to have you there.
Fiona
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arbeckstraat 67, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom