Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokiville Homestead

Selfsorg
School Bus Living
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die omskepte 1973-skoolbus het slaapplek vir 2 gaste en bied al die geriewe en luukshede van 'n tuiste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Dit het ook 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, breekware en eetgerei. Daar is gratis WiFi en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let dat die eienaar se 4 vriendelike honde op die eiendom woon.
Geen kinders onder die ouderdom van 18 word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elegant Shipping Container Conversion 1
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vragskiphouer is omskep in 'n selfsorg-eenheid en spog met 'n uitsig op die omliggende area. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is gratis WiFi tot gaste se beskikking en die privaat dek is die ideale plek vir ontspanning.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas

Elegant Shipping Container Conversion 2

Tipi Glanskamp
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tipi het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gasstoof toegerus. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Let dat die eienaar se 4 vriendelike honde op die eiendom woon.
Geen kinders onder die ouderdom van 18 word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claremont-weg C8, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3c47e6349e6a80794a62be7fc2be0190e1a1d7478d97da2b6d7a262e0d6d76dd7fe219c215e4d0dbef4e2b0a31f2a2368ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 C8 Claremont Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.561219407592 31.030074434563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem