Koel Seebries
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is binnenshuis, op die dek en op die perseel verbode.
Wees asb. versigtig wanneer julle die blindings gebruik en werk mooi met die toutjies aangesien hulle maklik breek.
Geen sigarette/alternatiewe word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word onder geen omstandighede nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. die tuinslang gebruik om seesand af te was voordat hulle die verblyf betree.
Die verblyf het 'n septiese tenk en die wasbakke of toilette moet asb. nie verstop word nie.
Gebruik asb. die kombuistafel of die skinkborde in die TV-area vir alle eetgoed en drinkgoed.
Moet asb. nie in die slaapkamers eet of drink nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom