Koel Seebries
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Mornay V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing, uitstekend!
Koel Seebries se terugvoer
Baie dankie Mornay, ons waardeer julle vriendelike, rustige verblyf by ons en julle is altyd weer welkom. Baie dankie, Amanda en Kobie van Koel Seebries.
Abrie P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal beslis verblyf aanbeveel.
Koel Seebries se terugvoer
Baie dankie Abrie. Julle vriendskap beteken vir ons baie en julle is enige tyd weer baie welkom.
Tumelo M - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, met asemrowende uitkyk oor die see. Waarde vir jou geld.
Koel Seebries se terugvoer
Baie dankie, Elsie King. Julle is enige tyd weer welkom.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom