Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knockwarren Mountain Escape

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie plaashuis word deur 'n grondpad bereik. Sommige gedeeltes kan in 'n slegte toestand wees, daarom word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Die personeel is beskikbaar om die kombuis gedurende die oggend van aankoms skoon te maak sou gaste dit verkies.
Daar is nie selfoonontvangs in hierdie area nie, maar gaste sal die WiFi se wagwoord met aankoms ontvang. Gaste sal ongeveer 5 km voor hulle Knockwarren bereik selfoonontvangs verloor.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knockwarren Plaas, Bokspruit, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9c34a2583c0588c43fb7dd2e023d5e934a5481ab395587d30417696091a9ad909bdde78481e6275727b0d2638ce1dad395f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 10 mense Knockwarren Farm, Bokspruit Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -30.92446713253 27.924348594516
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem