Kliphuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ascot-sirkel 25, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kliphuis is op 'n kleinhoewe in Langebaan en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die kothuis het 1 slaapkamer en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en gaste kan hul etes in die eet-area geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is ook 'n stoep met stoepmeubels en 'n draagbare braai wat gaste mag gebruik.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Kliphuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 3
Ligging
- Ascot-sirkel 25, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Longacres Country Landgoed Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ascot-sirkel 25, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom