Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kliphuis is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig teen die voorheuwels van die Kogelberg in Bettysbaai. Dit is in die Kogelberg Biosfeerreservaat waar die fauna en flora beskerm is en dus kan gaste hier die wild geniet en selfs van tyd tot tyd 'n besoek van die plaaslike bobbejaantrop verwag.

Die unieke vakansiehuis is een van die eerstes in die omgewing en het antieke dekor en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 1 gastetoilet, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Gaste in die twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis bied ook 'n kuierarea met 'n rusbank, 'n etenstafel en binnebraaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Kliphuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 126

Jaar gelys 8

Ligging

  • High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a3a66e635adf0eecaa4007e67f57cd17bb5541eedb4de70e9133968e601ff718edd0f6fab3b164191f57f3564f0a3b6915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 2925 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.35527140661 18.938084150136
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem