Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipfontein Farm Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Klipfontein Farm Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Phillip V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Was baie rustig so op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

As jy wil "Lekkeslaap" besoek Klipfontein Farm Guest House gerus.

Baie lieflike groot, ruim, netjiese huis met lekker gesellige atmosfeer. Baie spesiale plek met super gasvrou. Kan verseker hoogs aanbeveel word. Alles wat jy mag nodig kry is daar en nog meer. Heerlike braai-area al reën dit. En dankie tog dat julle troeteldiervriendelik is. Daar is so min netjiese plekke wat aan die honne dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roeleen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen V
Gesin met klein kinders

Ons kuier by Klipfontein Farm Guest House was heerlik, gekomplimenteer deur die gasvryheid van Koos en Madel!

Die gastehuis is pragtig in stand gehou met 'n heerlike groot kombuis, groot stoep en leefvertrek waarin die kinders wawiele kon maak! Die slaapplek is so ingerig dat dit gelykstaande is aan 'n drieslaapkamerhuis. Die gasvryheid van die gasheer en -vrou was voortreflik! Van 'n vinnige "hallo"-sê om seker te maak alles is reg, tot om ons na en van die hek te vergesel met die 4x4 om seker te maak ons sit nie vas in die modder na die heerlike reën nie! En met aankoms was dit alreeds nodig om die sleeptou te haak! Die rustigheid het diep in ons harte gekruip en ons sal verseker weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R706 Plaas Klipfontein, Austin's Post, Edenburg, 9908, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1698ac1fa68e554b3ed6af71a16692b092e73efc99dfc0d3e53e4d56bb75f4d4fb534ebe7e30d4d07085b5c63acd56732d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 R706 Plaas Klipfontein Austin's Post 9908 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.506344004464 25.789761791673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem