Klein Eikeboom Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Janine P - Feb 2024
Algehele gradering
Dis heerlik om op die plaas wakker te word. Die eenhede is pragtig. Mens moet net vir seker.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, waardeer opreg. Vriendelike plaas groete
Tayla W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Tayla, dit is ook vir ons lekker om persoonlik gaste te verwelkom, maar dit is ongelukkig nie altyd moontlik nie. Ons sal wel seker maak ons bly in kontak om gaste tuis te maak. Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, waardeer dit opreg.
Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike, rustige, pragtige omgewing.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar en terugvoering. Dit is altyd so goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het en dat julle die verblyf geniet het. Nogmaals baie dankie dat jy gebly het en sien daarna uit om jou in die toekoms te verwelkom.
Keisha D - Nov 2023
Algehele gradering
It was lovely.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you for staying with us and for your kind review.
Ansie N - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige plaas atmosfeer en pragtige natuur.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Ons waardeer vir die terugvoering en is bly u kon hier kuier. Hoop om u weer te sien.
Rian J - Sep 2023
Algehele gradering
Ons go-to plek vir Riebeek.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom
Ina S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig, alhoewel die verkeer op die hoofpad hoorbaar is, dit het ons nie gepla nie, maar sommige inwoners mag dalk voel dit neem die totale plaasgevoel weg.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Ons streef daarna om ons verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak.
Ons vra onverskoning vir die ongerief oor die beurtkrag skedule, ons stuur dit as 'n reel aan, ons is spyt oor die oorsig. Bly julle het die stoep geniet, daar is addisionele stoele, ons sal seker maak hulle is almal gemaklik, weereens dankie vir ons aandag vestig hierop.
Vriendelike Groete
Klein Eikeboom Guest Farm
Aletta K - Mei 2023
Algehele gradering
It was lovely. Lights and wifi work during loadshedding.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you for the review.
Thank you again for staying and look forward to welcoming you back in the future.
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Waardeer die terugvoering, ons is bly julle kon hier kuier. Hoop om julle weer te sien.
Calvyn V - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Goeie wegbreek.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Calvin. Ons is so bly om te hoor dat julle die wegbreek soveel geniet. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Enricko L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is ń pragtige plekkie.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Dit spyt ons dat u ongerief moes verduur. Die plaas is ‘n werkende plaas en ons probeer goed voorsorg tref met venster skerms, plaagbeheer ens. Sekere tye van die jaar is die vliee baie lastig, ons waardeer u terugvoer en sal meer voorsorg aksies ondersoek. Baie dankie dat u wel by ons tuisgegaan het.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Mariza T - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Jakkie B - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Andrew R - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne weg van die stad.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Andrew. Bly om te hoor julle het die plaas atmosfeer geniet. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms. Groete
Tess V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Lig asb gaste in dat water saam met krag af is.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Tess. Ons sal definitief gaste voor die tyd inlig oor water sisteem as krag af is en Wi-Fi kode duideliker aandui.
Nicola C - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas cottages.
Annamarie E - Mei 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, sal dit aanbeveel, al wat gepla het was die WiFi het nie gewerk nie en die ligte in die kamers is nie baie helder nie.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Annamarie, vir terugvoering. Ons is reeds besig om die ligte te herstel wat buitewerking is. Ons vra om verskoning vir die wifi en het diensverskaffer gekontak. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Renaye P - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful getaway.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
We are so glad that you enjoyed your time on our farm, thank you so much. Looking forward to seeing you again.
Lorraine V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies.
Lydia S - Des 2021
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld. Ligging perfek om enige plek te gaan besoek.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
So bly julle het die plaas geniet, baie dankie vir die terugvoering.
Danie M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike basis om die omgewing te verken.
Rian J - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, so bly julle het die tyd hier geniet.
Lucy M - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly, spacious and peaceful!
Ilse S - Nov 2021
Algehele gradering
Farm life.
Lees meerDesmond W - Nov 2021
Algehele gradering
Very well equipped cottage, all you could need for winter or hot summer stay.
Lees meerKlein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review, we do apologise for the Wi-Fi, we are in the process to upgrade at this cottage. Glad that you enjoyed your stay.
Kyle K - Okt 2021
Algehele gradering
Safe and peaceful.
Miemie T - Okt 2021
Algehele gradering
Uitslaapvakansie met kleinseuns.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Miemie. Goed om te hoor die kinders het hulle geniet op die plaas.
Charmaine M - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is 'n uiters pragtige plek met die mooiste uitsig.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sal seker maak dat die Wi-Fi wagwoord op 'n meer opsigtelike plek geplaas word.
Elmarie R - Sep 2021
Algehele gradering
Kom kry rus vir jou siel
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Bly om te hoor dat u die rustigheid van die plaas en verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom in die toekoms!
Sanaa Z - Jul 2021
Algehele gradering
Simply amazing! Exactly what we were looking for!
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for your kind review. We always enjoy hearing that our guests have had a great stay and that you enjoyed the farm. Thank you again for staying and look forward to welcoming you in the near future.
Lee Barbara J - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely stay in the country. Enjoyed the walks, the gorgeous cattle - such an incredibly neat farm.
Ilse V - Jun 2021
Algehele gradering
Winter-wegbreek en voëlparadys.
Lees meerWillie S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike diens.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Ons is so bly as mense hulle tydjie by ons geniet. Baie dankie vir die terugvoer.
Hanneke V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Vanessa W - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely fabulous
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike komentaar. Ons maak ook werk van die vlieë. Sien uit om julle weer te ontvang.
Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitsonderlike ondervinding, wens ons kon langer kuier.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Stephan. Ek is bly julle het dit so geniet hier op die plaas, hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Julie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely, relaxing, private, enjoyable.
Lees meerUlrika F - Mrt 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Celeste V - Feb 2021
Algehele gradering
A great little escape.
Thelmie P - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig naby Riebeeck
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Thelmie. Dit was lekker om julle hier te kon hê en ons is bly om te hoor dat julle die plaas dam swem geniet het. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Jaco E - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en ’n mooi omgewing.
Sean W - Des 2020
Algehele gradering
Lovely place with lots of old farm charm.
Brenton B - Nov 2020
Algehele gradering
Oraait.
Linette M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Carina R - Okt 2020
Algehele gradering
Puik verblyf
Marina A - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspanning op 'n plaas!
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Marina. Ek is bly julle het dit geniet by ons, hoop om julle weer te sien.
Ccornelius J - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring. Skoon, netjies en in 'n baie mooi omgewing.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, Rienie, baie bly om te hoor julle het die verblyf op Klein Eikeboom geniet.
John C - Aug 2020
Algehele gradering
The chalet was very clean and tidy and had everything necessary for a long weekend chill out.
Surina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker kuierplek.
Flip A - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing. Goeie verblyf. Goed versorg. Lekker gebly.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek! Hoop om jul weer te sien.
Nicolene V - Okt 2019
Algehele gradering
Stylvolle verblyf in 'n rustige plaas-omgewing.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Nicolene, so bly julle het lekker gekuier, ons self moet dikwels in die stad wees, waardeer die rustigheid op die plaas baie. Hoop om julle weer te sien.
Schalk B - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies en goed toegerus.
Lees meerAndrea B - Sep 2019
Algehele gradering
Die netjiese plekkie is geleë in 'n pragtige area en het alles wat 'n mens nodig het.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Dankie, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Anel D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik. Ideaal vir 'n groot groep!
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Reghardt J - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflike netheid.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet, baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dit opreg, sal julle graag weer sien.
Marina V - Jun 2019
Algehele gradering
Sal vir seker terug gaan.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die terugvoering opreg. Ons hoop julle kan weer in die toekoms by ons kom kuier.
Adam S - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige oornag verblyf, naby Riebeeck Kasteel!
Lees meerWinrie S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf op netjiese stoetplaas!
Lees meerKlein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het die plaas geniet.
M T - Apr 2019
Algehele gradering
We enjoyed a relaxed and comfortable time at our family gathering on the farm.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review, we are glad you enjoyed the farm as much as we enjoyed hosting you.
Piet G - Apr 2019
Algehele gradering
Good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Dit was goed, baie dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay with us.
Andre D - Apr 2019
Algehele gradering
Het lanklaas so mooi uitsig gehad, dis pragtig en baie sentraal vir 'n naweekuitstappie.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop julle kom weer kuier.
Mareli S - Mrt 2019
Algehele gradering
A beautiful spot, with everything you need for a simple, private, uplifting getaway.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Mareli, weekends are precious, really glad you enjoyed it here!
Gill A - Jan 2019
Algehele gradering
Nothing to do except relax and enjoy.
Tania C - Des 2018
Algehele gradering
So lekker oppie plaas.
Rochelle B - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent service. Relaxed atmosphere. David was incredibly helpful.
Colin B - Okt 2018
Algehele gradering
Comfortable, no ice trays in freezer. Second bathroom for other bedrooms is a problem. Only one shower.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Dear Colin,
Thank you for your feedback regarding your stay with us in October. We regret that there were no ice trays in the freezer, this was an oversight on our part, but please be assured that we had a look into this matter and had a word with our housekeeping staff. Unfortunately there is not much we can do in the way of putting a bath in the second bathroom but we will definitely have a look at how we can improve to make the guest experience more pleasant. Regarding the remote for the gate, kindly accept our apologies for the inconvenience it seems there had been miscommunication between the staff. We are committed to serving our guests to the best of our ability and will continue to improve our offering.
Kind regards,
Klein Eikeboom Cottages.
Chantelle F - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke.
Tyron F - Okt 2018
Algehele gradering
We had an amazing time, was the perfect weekend getaway. We will definitely be back.
Melanie B - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Amanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike plaasstilte met 'n pragtige uitsig.
Marike T - Aug 2018
Algehele gradering
Selfs aan die kleinste detail is aandag gegee.
Lize G - Jul 2018
Algehele gradering
Fresh air, beautiful setting, stunning facilities. What a weekend!
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Lize, we are so grateful that you could appreciate God’s creation here as we do, thank you for your visit!
Nicoleen D - Jul 2018
Algehele gradering
Bevredigend, buiten vir die feit dat daar nie gemaklike sitplek of 'n bank was om op te sit nie.
Alison D - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely!
Lesley C - Mei 2018
Algehele gradering
Beautiful, peace and quiet.
Rohan B - Apr 2018
Algehele gradering
Plaashuis was baie skoon en net. Ons het heerlik op die plaas gebly!
Kobus V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig en aangenaam.
Lizel K - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Gill F - Jan 2018
Algehele gradering
A well equipped cottage and tranquil walks on the farm allow for good chill out time!
Lees meerJeanette L - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik, mooi natuurskoon.
Liezel J - Okt 2017
Algehele gradering
Good location.
Sanet M - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en gestap op die plaas.
Elrine S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitsonderlike gasvryheid en diens in 'n pragtige omgewing.
Casper J - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi ligging en net wat jy nodig het om weg te breek van die besige stad lewe.
Chanel V - Jul 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Mirna D - Jul 2017
Algehele gradering
Beautiful, restful and very neat.
Lees meerThornton L - Jul 2017
Algehele gradering
Amazing diens. Beste wat ek al ooit gehad het by self-catering.
Lees meerMichelle C - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en baie mooi! Baie goeie diens gekry by David en Vicky.
Wida D - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies, vrek lekker.
Janis T - Jan 2017
Algehele gradering
Deceptive advertisement disappoints, but still a lovely place.
Lees meerKlein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. We regret that you found the photos misleading. We aim to give a true representation by displaying a photo with the entire dam being visible. The path to the river will definitely be attended to. Thank you for the feedback.
Kind regards,
Klein Eikeboom Cottages.
Elanie B - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker plaasverblyf.
Tanya V - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike plaas-belewenis.
Desmond G - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Hennie S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, 'n heerlike plaaswegbreek.
Lees meerSamantha P - Okt 2016
Algehele gradering
Perfek.
Eric C - Okt 2016
Algehele gradering
A perfect location to unwind, with friendly staff and breathtaking views.
Johan J - Okt 2016
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, salig, netjies met vriendelike diens.
Bianca B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en afgeskakel.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Ons streef daarna om ons verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak. Met betrekking tot die ligging, word dit op LekkeSlaap aangedui dat ons in Hermon-area geleë is en dat Riebeek-Kasteel die naaste dorpie is. Vir sekuriteitsdoeleindes adverteer ons nie die Wi-Fi wagwoord nie, maar dit is beskikbaar op versoek by David of Vicky.
Vriendelike groete,
Klein Eikeboom bestuur
Barnie V - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier, alles is net reg!
Wilmarié B - Sep 2016
Algehele gradering
Verblyf is netjies en mooi!
Carina D - Aug 2016
Algehele gradering
Goed toegeruste huisies.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Beste Carina,
Baie dankie vir die kommentaar. Ons stel regtig belang daarin om ons verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak.
Vlieë is sekere tye van die jaar ‘n uitdaging maar ons is gedurig besig om te verbeter op ons vlieë bestryding. Die huisies
word wel gediens, maar vereis dat vooraf gereël word aangesien die skoonmaak personeel nie op die plaas woon nie.
Vriendelike groete,
Klein Eikeboom bestuur
Erina B - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Regina B - Jun 2016
Algehele gradering
Awesome!
Dries P - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.
Hettitia L - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustige atmosfeer van plaas het my van alles laat vergeet! Heerlik.
Johan A - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Wendy H - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon, mooi plek - ons sal beslis terugkom.
Evon V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sandy M - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, met alles wat jy nodig het.
Klein Eikeboom Guest Farm se terugvoer
Dankie vir julle resensie
Ons gee graag aandag aan die versoek vir 'n lugversorging. Ons is ook besig om fly screens te kry vir die vensters. Dit is belangrik vir ons om te verbeter waar moontlik en dat gaste hulle verblyf geniet.
Elzette S - Des 2015
Algehele gradering
Hartlike plaas-verblyf.
Jannie R - Okt 2015
Algehele gradering
La-di-da!
Sanet M - Sep 2015
Algehele gradering
Klein Eikeboom Cottages het alles wat 'n mens kan nodig hê weg van die huis af.
Jakoos S - Sep 2015
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek naby die Kaap.
Anélia M - Jun 2015
Algehele gradering
Ek het 'n 2-dag perderit in Riebeek-Kasteel gedoen en dit was lekker naby.
Francois B - Jun 2015
Algehele gradering
Verskriklik oulik, lekker cozy. Bevat alles wat jy nodig het.
Monya V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie skoon, modern en netjies. Oulike idee van 'honesty bar'. Lieflike ruim verblyf. Was perfek vir meer as een aand oorslaap en reis na al die omliggende besienswaardighede.
Leaan T - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker. Ons het die naweek baie geniet. Sal verseker weer soontoe gaan.
Hendre S - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Het dit baie geniet.
Johan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Gerrit K - Feb 2015
Algehele gradering
Aangename ontvangs, uitstekend toegerus en baie skoon.
Maryna P - Jan 2015
Algehele gradering
'n Lekker naweekwegbreek vanaf die gewoel van die groter plekke.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom