Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Eikeboom Guest Farm

Plaaskothuis
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n slaapkamer met lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n klein stofie en yskas toegerus en daar is ook 'n buitebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Koffie, tee en braaihout vir die eerste aand word voorsien.
WiFi, linne en handdoeke is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaaskothuis Kristilli
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is langs Cottage Hayley geleë, het 4 slaapkamers, waarvan 2 slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en toilet het. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is bykomende badkamertoegang vanaf die stoep. Die kombuis is ten volle toegerus en 'n stoep het 'n braai-area. Dié kothuis is ook troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Koffie, tee en braaihout vir die eerste aand word voorsien.
WiFi, linne en handdoeke is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R733
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Eikeboom Plaas, Hermon, 7308, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXOHwxnqCtI882jDpppgIemvXNzgJ9UMB58AUbmcCBGivpbtwVC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R733 per nag (plek vir 3) 123 5 1 5 Farm Klein Eikeboom Hermon 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.470990626716 18.957006120342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem