Kingwill's Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maederstraat 4, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kingwill's Guest House bied gerieflike akkommodasie in 4 kothuise wat in die laat 1800's gebou is. Die kothuise is onlangs opgeknap om 8 smaakvolle en suite-kamers te bied. Kingwill's Guest House is in die dorp Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë.
Die gastehuis bied al die gasvryheid en gerief wat jy mag nodig kry. Elke slaapkamer beskik oor sy eie privaat ingang, antieke Kaapse meubels en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke slaapkamer is toegerus met linne en handdoeke, 'n TV met DStv, 'n koffie- en teeskinkbord, mikrogolf, 'n yskassie, lugversorging en 'n kluis. Gaste geniet toegang tot 'n tuinarea met braaigeriewe, WiFi, veilige parkeerplek van die straat af, 'n swembad, kroeg en 'n biljartkamer.
Daar is verskeie restaurante in die dorp waar gaste 'n Karoo-lam aandete kan geniet. Plaaslike besienswaardighede sluit in: die Apollo-teater, die Moonlight Hill-staproete en die Noord-Kaapse Streeksmuseum.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 281
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Maederstraat 4, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Kingwill's Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Victoria-Wes Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maederstraat 4, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom