Kingfisher Bush Lodge
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kingfisher Bush Lodge is in Kosibaai geleë en grens aan Mosambiek. Kosibaai is 'n reeks van 4 mere wat verweef is in die Maputuland-area van Kwazulu-Natal. Dié mere vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.
Die Kingfisher Bush Lodge het slaapplek in 4 Safari-tente, 4 luukse en suite-chalet tente, 'n gesin-chalet tent en 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid. Die Safari-tente deel 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is en ablusieblokke. Die luukse en suite-chalet tente het elkeen hul eie kombuisie en badkamer. Die gesin-chalets het elk hul eie toegeruste kombuisie en braai-area.
Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.
Die lodge bied braaigeriewe, 'n boma, swembad en 'n kroeg op die perseel aan. Daar is ook 'n besprekingskantoor vir uitstappies.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Jaar gelys 6
Ligging
- D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kingfisher Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom