Keurbooms Lagoon Villa
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Keurbooms Lagoon Villa bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Plettenbergbaai. Die villa spog met 'n asemrowende uitsig oor die strandmeer, see en op die berge. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 4 lugtige en pragtig gemeubileerde en suite-gastekamers. Hierdie kamers beskik oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Elke kamer het 'n slim-TV. Een van die kamers het 'n kombuisie, terwyl 'n ander een 'n volledig, toegeruste kombuis het. Sommige van die kamers beskik ook oor 'n leefarea en hul eie balkon of stoep. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n opwaskamer, leefarea met 'n eetarea en 'n ruim oopplan-sitarea met 'n gaskaggel, ingeboude kroeg en 'n kuierarea wat elk met pragtige uitsigte spog. Glasstapelaardeure lei na die voorstoep en 'n binne-buite swembad wat omhein en verhit is. Daar is ook 'n volledige gimnasium.
Hierdie verblyf kan tydens kragonderbrekings ten volle funksioneer en werk met sonkrag en 'n omsetter. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Hill-straat 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 9, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2