Kerynmere 114 Nkwazi Drive
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 114, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 875 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kerynmere 114 Nkwazi Drive is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorp Zinkwazi Beach. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand. Dit bied ook 'n panoramiese uitsig oor die see.
Die lieflike huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens vir kinders. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gehaltelinne en -badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien en daar is 'n omsetter.
Die leefarea lei na 'n kuierarea buite met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die stoep het 'n eetarea en 'n losstaande braai en daar is 'n swembad, 'n piekniektafel en stoele in die tuin. Daar is ook wasgoedgeriewe, soos 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Slaapplek
’n Bespreking by Kerynmere 114 Nkwazi Drive sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 4
Jaar gelys 8
Ligging
- Nkwazi-rylaan 114, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Nkwazi Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwazi-rylaan 114, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom