Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelné Pringle Baai

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Kelné Guest Cottage
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n mikrogolfoond en 'n ketel en eetgerei.
Huisreëls

Let asb. daarop dat 'n mens nie 'n bespreking namens iemand anders kan maak nie.
Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, 'n ketel en alle eetgerei.
Kelné Guest Cottage is apart van die hoofhuis maar op dieselfde perseel.
Die eienaars woon op die perseel met hul katte.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste kan buite rook.
Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste moet stil wees tussen 21:00 en 06:00.
Besoekers word nie toegelaat nie, behalwe indien dit vooraf gereël word.
Die onderdakparkeerplek is 2,5 m hoog.
'n Alarmstelsel word snags geaktiveer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 26, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde0a596a4cfbba2b442e58122db0ccde3b71c4d69da4ac29cc6fbb849a6d472abaad2e1222e8110d5b161268caa1d3423320?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 26 Coetzee Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.150046894758 26.175529504292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem