Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kei Sands - Kei Paradise 24

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Besoekers word versoek om die bure te respekteer aangesien die kompleks vir vakansieverblyf gebruik word. Moet asb. nie harde musiek speel of die TV hard aanhou na 22:00 nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. enige breekskade aan Wendy rapporteer voordat hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune-rylaan 653, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0ee2e457e2c5278f4beb120e22320318a2e9d016eed02ff29ecc7abcdd41b1ed85170e8ec2cd1d9acc1ed2f601f1c59d84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 653 Neptune Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.684030579703 28.380587697029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem