Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kedi`s Executive Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoetweg 48B, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 932 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kedi's Executive Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, 'n woonbuurt tussen Pretoria en Johannesburg, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na verblyf wat sentraal geleë is.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het ook 'n dubbelslaapbank.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV, asook 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die huis het 'n kaggel, pragtige tuin en braaigeriewe.

Gaste kan Centurion Mall besoek, die dag by Pilanesberg Nasionale Park deurbring of 'n maaltyd by een van die verskeie restaurante wat naby is, geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Kedi`s Executive Guest House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Knoetweg 48B, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 932
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 932
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoetweg 48B, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3166cf420b937cedca3aa927792780265473b19dbdcf653b2308a86426b6b347687652171c6b374f577d37ae7677c08a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 932 per nag (plek vir 6) 48B Knoet Road Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8893263 28.1430227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem