Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kedi`s Executive Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Kedi`s Executive Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Marisha O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marisha O
Saam met vriende

Netjies en skoon, gasvryheid nie van die beste nie.

Verblyf uiters netjies en skoon met al die nodige om mens se oornag spesiaal te maak, wel 'n paar goedjies wat pla. Ons het die kamer gehad wat 6 akkommodeer, die eenheid kan nie sluit nie en deel ingang van die eienaar se huis. Slegs hy kan die deur na buite sluit maar kan ten alle tye in ons eenheid kom. 08h00 die oggend was eienaar in ons eenheid om die geyser vir die tweede keer aan te sit, almal het koud gestort - maar dit gaan grootliks oor almal wat toe moes skarrel vir privaatheid met die "gas" in ons deur. Daar was nie melk vir koffie nie, alhoewel daar koffie en suiker was. Ek het aparte reëling getref om vroeër in te boek omrede ons 'n show gehad het, waarna daar nie iemand was om ons te verwelkom nie. Die Sondag met ons vertrek net na 09h00 kon ons nie die eienaar telefonies aan die hande kry om die sleutel te oorhandig nie. Ons wou nie die sleutel in die posbus wat buite die erf was los met die hekke oop wat nie self toemaak nie. Na vele oproepe het ons dit aan die vrou op die stoep oorhandig. Baie oulike plekkie, net nie die beste gasvryheid ondervinding en privaatheid gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kedi`s Executive Guest House se terugvoer

I am so sorry that I was not home to welcome you personally. Thank you, however, for the review and I will ensure I correct all the issues mentioned in this review to ensure my next guest doesn't feel the same way you did. My sincerest apologies once more.

Kedi`s Executive Guest House
Vanaf
R2 932
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 932
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 932
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoetweg 48B, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3166cf420b937cedca3aa927792780265473b19dbdcf653b2308a86426b6b347687652171c6b374f577d37ae7677c08a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 932 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 48B Knoet Road Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8893263 28.1430227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem