Kawakawas Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Banghoek Private Nature Reserve, Aurora, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kawakawas Cottage bied verblyf in 'n versteekte plattelandse kothuis wat in die hartjie van die Banghoek Private Nature Reserve, net 40 km vanaf Piketberg, geleë is.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskassie, Nespresso-koffiemasjien, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike U-vormige rusbank en 'n kaggel. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, 'n braai en WiFi. Die huis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, aangesien daar sonkrag is en water vanaf die oord verkry word.
Gaste kan aktiwiteite soos stap en bergfietsritte geniet, of by die nabygeleë dam en rotspoele ontspan. Hierdie kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek wat met 'n uitsig oor die natuur spog.
Slaapplek
’n Bespreking by Kawakawas Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Darren Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 10
Ligging
- Banghoek Private Nature Reserve, Aurora, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Kawakawas Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Banghoek Private Nature Reserve, Aurora, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom