Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoosjiek Self-catering Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel met hulle honde, maar dit is apart van die kothuis.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Geen rook binne die kothuis.
Harde musiek, geraas of partytjies en steurnisse word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van sowat 50 meter is wat na die kothuis lei, maar is in goeie toestand.
Honde is welkom indien vooraf gereël is teen 'n ekstra fooi betaalbaar met aankoms.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere word nie op meubels toegelaat nie en eienaars moet hulle eie troeteldierbeddens bring.
Eienaars sal vir enige skade aanspreeklik gehou word deur hulself of diere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ziervogelstraat 54, Adendorp, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65ded04d7de3178669d11dc4b6b3b6f5c21db84468dca7f58544c3da793f335c4e94c910c5ee3517f7f6ced2a9bb323fe2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 54 Ziervogel Street Adendorp 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.305721883076 24.542209804058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem