Karoo Secret
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidraai Plaas, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 920 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Karoo Secret bied rustige selfsorgverblyf op ’n plaas in ’n bestuurdersplaashuis wat pragtig opgeknap is. Die eenheid is op ’n vierde generasie skaapplaas in die hartjie van die Groot Karoo. Die plaas is op die legendariese "vlaktes van die Camdeboo" in die Aberdeen-distrik. ’n Land van groot hemele, merkwaardige sonsondergange en ’n plek waar die lewe vir ’n oomblik stilstaan.
Karoo Secret het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, ’n toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en ’n lekker groot voorstoep. Die stoep het 'n ingeboude kroeg en buitemeubels.
Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. en 'n gedeelde badkamer. Die badkamers het elk ’n stort, toilet en ’n wasbak. Waaiers, elektriese komberse en ’n haardroër word voorsien.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel vir 8.
Slaapplek
’n Bespreking by Karoo Secret sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Margot Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 4
Ligging
- Rooidraai Plaas, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Secret het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidraai Plaas, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom