Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rust

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 R816 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo Rust, voorheen die woonplek van die rugbylegende Mannetjies Roux, is 'n onlangse toevoeging tot verblyf langs die N12 van Johannesburg na Drie Susters op pad na Kaapstad. Dit is in Victoria-Wes en bied gerieflike verblyf langs die hoofweg. Gaste kan maklike toegang tot nabygeleë geriewe geniet, insluitend 'n restaurant, slaghuis en die plaaslike Spar.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n heerlike braai buite geniet, en het toegang tot veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Karoo Rust sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Voortrekkerstraat 16, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA499b5a62513d4d2b45849dbd89ceda56645b7325bf7b46af8aa79f15e167f3ef623d0be826259605a4ee145eb92668ca3384?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R816 per nag (plek vir 4) 16 Voortrekker Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.4055403 23.11854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem