Karoo Lavender
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longhope-weg, Golden Valley, Somerset Oos, 5821, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 600R3 240 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Karoo Lavender is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf op 'n rustige plaas buite Golden Valley bied. Die plaas is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek weg van die stadsgewoel.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat op die grondverdieping geleë is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die gaste in die tweede slaapkamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n leefarea op die eerste verdieping met lugversorging wat ook 4 enkelbeddens en 'n pooltafel het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n buite-area en braaigeriewe.
Gaste kan by die eienaar navraag doen as hulle die plaas en visdamme wil verken. Hierdie verblyf het 'n werkende alamstelsel en 'n paniekknoppie wat deur 'n sekuriteitsmaatskappy gemonitor word. Die huis het gratis WiFi en 'n omsetter vir beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Karoo Lavender sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Longhope-weg, Golden Valley, Somerset Oos, 5821, Oos-Kaap
- Gaste dink Karoo Lavender het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Valley Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longhope-weg, Golden Valley, Somerset Oos, 5821, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom