Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Kooi

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 26

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Karoo Kooi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Juweel van ʼn plek.

Was uitstekend en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Muller M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Muller M
Saam met vriende

Beveel Karoo Kooi aan.

Heerlik geslaap op baie lekker beddens en sagte kussings. Skep plaas atmosfeer met hoenders wat jou in die oggend wakker maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lunette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette M

Plek is verskriklik skoon. Baie homey touches. Sal beslis aanbeveel.

Ons het vreeslik lekker gebly. Huis is ongelooflik skoon. Ons het selfs koffie, melk, drink water en elk 'n Kit Kat gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena L
Gesin met klein kinders

Wou langer bly!

Wonderlik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G
Saam met vriende

Veilig, stil gebied geniet die houtvloere in die huis.

Heerlik alles soos geadverteer, rustig gerus vir die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S
Gesin met tieners

Gemaklike rus plek.

Karoo Kooi is 'n gemaklike rus plek in 'n huis met drie slaapkamers. Die sitkamer bied 'n area waar jy kan ontspan voor die TV met stroom dienste. Die kombuis is modern waar jy kos kan maak en eet by 'n groot tafel in die eetkamer. Die kamers het gemaklike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa J
Besigheidsreis

A home away from home.

Absolutely fabulous! We loved staying over in Karoo Kooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle Francis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle Francis V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en oulike plekkie.

Fantastiese akkommodasie, van al my jare van oorslaap op pad Kaap toe is dit die beste plek by ver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anriette H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette H
Gesin met tieners

My enigste oornagplek in Beaufort-Wes van nou af.

Beste waarde vir geld ooit! Kon blyplek deur 'n ring trek. Aandag aan detail en klein besonderhede was merkwaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I wish we could have stayed longer.

Excellent. Home away from home is the best way to describe it. Very clean, lovely, safe, relaxing, they went out of their way to make our stay far more comfortable than expected. Service filled with love. Hospitality at its best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies.

Heerlik gerus! Smaakvol en lekker ruim. Ons het niks kort gekom nie. Dankie vir die pragtige skoon oornag akkommodasie en die klein bederf goedjies en detail wat ons raak gesien het. Sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yosef S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yosef S
Gesin met klein kinders

One night stop over in Beaufort West.

Fantastic. Everything was accommodated for and very spacious. Friendly welcome, helpful service, clean, had board games and trampoline. We had trailer issues and help was happily given!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatima M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima M
Gesin met klein kinders

We had a pleasant stay and will definitely recommend Karoo Kooi to friends.

We had a lovely time at Karoo Kooi. The place is in immaculate condition, and the hosts are extremely accommodating.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en groot.

Baie lekker, net sitkamer kort groter en beter waaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kala F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kala F

Comfortable, clean and welcoming.

Thank you for a lovely stay. The effort put in to make our stopover as comfortable and welcoming for us, as well as our dogs, was well appreciated!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Ons het baie lekker geslaap in die pragtige Karoo Kooi huis! Ons het die vriendelikheid en 'attention to detail' waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelaide O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O

Baie goeie oornag verblyf.

Ons tweede keer hier, baie mooi huis. Goed uitgerus. Lekker tuin vir die honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohann S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohann S
Gesin met klein kinders

Alles wat nodig was. Stil en rustig.

Ons is vriendelik ontvang met aankoms. Die huis het alles wat ons nodig gehad het, selfs 'n klein bedjie vir een van die kinders (3.5 jaar oud). Die huis was netjies en goed ingerig. Die woonbuurt is stil en mens hoor nie die voertuie op die N1 verbygaan nie. Ons het lekker geëet danksy 4Sheep (hulle doen wegneemetes wat goed werk met kinders se roetine). Sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel H
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan en vreeslik geniet.

Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en daar is moeite gedoen om die blyplek mooi en skoon te maak. Die verblyf is kinder- sowel as hondevriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Kooi se terugvoer

Baie dankie Anzel, hoop om julle gou weer te sien.

Karoo Kooi
Braam R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Braam R
Gesin met tieners

Netjies, skoon, veilig en rustig.

Fantasties, heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie F
Gesin met tieners

Tot dusver die beste plek waar ek nog gebly het die hele vakansie.

Dis beslis 'n huis weg van die huis af. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Kooi se terugvoer

Baie dankie Willie

Karoo Kooi
Adelaide O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O

Mooi, skoon en veilige huis.

Baie mooi huis met alle geriewe wat mens nodig sou hê. Alles was perfek skoon en ons honde kon lekker speel in die groot tuin. Area was stil en rustig. Sien julle weer binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Kooi se terugvoer

Baie dankie Adelaide

Karoo Kooi
Esther D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D

'n Ware oase in die lang pad Kaap toe. Sal aanbeveel.

Juweeltjie in die Karoo. Ongelooflike gasvryheid. Pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Kooi se terugvoer

Baie dankie, Esther. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Karoo Kooi
Mayra S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayra S
Gesin met tieners

Spesiale welkome ervaring. Sal graag weer daar bly!

Dit was my beste verblyf sover in Beaufort Wes. Ons het baie welkom gevoel. Wonderlike hulp gekry om DStv in te stel. Baie mooi huis en oulike touches vir daardie spesiale gasvrye gevoel. Definitief aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Kooi se terugvoer

Baie dankie, Mayra.
Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Karoo Kooi
Eloise H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise H

Baie gerieflik en netjies.

Beste waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Kooi se terugvoer

Baie dankie Eloise, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Karoo Kooi
Yolanda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustige omgewing.

Die huis is mooi ruim en netjies. Die tuin is 'n lus vir die oog. Ons sal definitief weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoo Kooi se terugvoer

Baie dankie Yolanda, ons sien uit om julle weer te sien

Karoo Kooi
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623f980c7cd0c0cb642be050db145298beebbef19c0717273ccbb598ed3758839fd9a25f82934ad615207f553b86d151072e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 17 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.337683188847 22.577495445202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem