Karoo Koelte B&B
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers.
Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 selfsorg-eenhede. Die selfsorg-eenhede, woonstel en withuis is apart van die hoofhuis en het kombuisies wat elk toegerus is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die en suite-kamers, Stoep, Pers, Oranje en Groen, beskik elk oor dubbel- of enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.
Elkeen van hierdie kamers is individueel versier en die kamers is met lugversorging of waaiers ingerig. Perkalline, koffie- en teemaakgeriewe met tuisgebakte beskuit word voorsien, Die kamers is ook toegerus met TV's, elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamers en skoonmaakdienste is daagliks beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Koelte B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Victoria-Wes Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempenstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom