Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Karoo House
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charl G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks meer as dit nodig nie. Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Een aand op pad Knysna toe. Niks meer as hierdie akkommodasie nodig nie. Kar is veilig onder dak agter hek. Huis het alles wat jy nodig het en jy kan stap na restaurante ens. Huis is ook veilig met 'n alarm. Sal weer daar bly en definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Gesin met tieners

Baie netjies, ruim en veilige verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri E
Gesin met tieners

Lekker ligging en voldoende vir oornag in die lieflike dorp!

Lekker ligging, alles skoon, gasstoof het ongelukkig nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby aan winkels en restaurante.

Die verblyf was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie tevrede met ons verblyf. Eerste indrukke: Karoo House is baie, baie netjies, asook veilig en privaat. Alles waarvan ons hou. Sal verseker weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 875
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 875
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 875
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 111, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c350a01cab705da51fecf4f42d06114812d2a14efa66ab8ea96cf7adae3fe4ec189b4caf14443d5449c9428ae7bcdd4852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 111 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -32.2551474 24.5330576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem