Karoo C
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renee-straat 10, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 150R4 378 per nag, vir 15 mense
Beskrywing
Karoo C is 'n selfsorgvakansiehuis in Beaufort-Wes wat met 'n uitsig oor die Karoo spog en is ideaal vir groot gesinne.
Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die leefarea met 'n sitkamerstel, platskerm-TV, etenstafel en stoele en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die buite-kuierarea met braaigeriewe en 'n swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Karoo C sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Renee-straat 10, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Renee-straat 10, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom