Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Art Hotel

Hotel
Klein Karoo En Suite-Kamer
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Klein Karoo-kamer het sy eie badkamer in die kamer. Twee van die tipe kamers het baddens en storte en wasbakke, die res het slegs storte. Meeste van die kamers het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die TV's in die kamers nie tans werk nie, maar daar is wel ’n TV met die volle DStv-pakket in die kroeg beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-suite
Vanaf
Vanaf R2 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuin-suite is die ruimste en mees moderne kamer in die hotel. Dit is 'n Zen-tipe kamer met 'n koel, oop spasie en glasdeure wat lei na 'n privaat binnehof met 'n dammetjie en skaduryke sitplek-area. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na regte privaatheid en plek om te lees en te ontspan en het hy-en-sy-buitestorte. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die TV's in die kamers nie tans werk nie, maar daar is wel ’n TV met die volle DStv-pakket in die kroeg beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Karoo En Suite-Kamer
Vanaf
Vanaf R2 660
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Groot Karoo-kamers is die ruimste kamers. Hulle het ekstra geriewe en bied koninggrootte-beddens wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Sommige het privaat balkonne met uitsigte oor Barrydale. Een kamer het 'n klassieke Victoriaanse bad. Al die ander kamers het slegs storte. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Al die Groot Karoo-kamers is op die eerste vloer en toegang word verkry deur trappe. Balkonne kan nie gewaarborg word nie en voorkeur sal gegee word aan besprekings van 2 nagte of meer.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die TV's in die kamers nie tans werk nie, maar daar is wel ’n TV met die volle DStv-pakket in die kroeg beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 30, Barrydale, Karoo, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88918c5899c2aa11b8189748dbadeed7174c89d4c360fa846010685b3d998e63382d2cbb304579df56f6d7e63736994f482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 30 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.904896979521 20.719676669975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem