Kammanassie Blue
Beskrywing
Kammanassie Blue bied knus oornagverblyf op 'n plaas in die Middelplaas-omgewing, net 12 km van De Rust af. Die plaas bied talle aktiwiteite (gratis vir alle gaste) op die perseel, soos visvang, voetslaan, 4x4-roetes, voëlkyk, 'n skietbaan, en 'n paar wilde diere soos elande, springbokke, gemsbokke, kameelperde, koedoes, rooihartbeeste asook die Kaapse bergzebra. Verblyf word in 2 chalets met slaapplek vir 3 gaste elk aangebied. Elke eenheid het 'n koninggrootte bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste kan van die gemeenskaplike lapa met 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware gebruik maak. Die lapa het genoeg ruimte vir gaste om vir ete aan te sit. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe en 'n swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die instansie maak van sonpanele gebruik en daarom kan geen swaar kragverbruikende toerusting gebruik word nie, soos 'n versteiler of 'n haardroër. Gaste is welkom om toerusting soos hul selfone of skootrekenaars te laai.
Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Voordat hulle bespreek, moet gaste by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kammanassie Blue, Middelplaas-area, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom