Kammanassie Blue
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kammanassie Blue, Middelplaas-area, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Kammanassie Blue bied knus oornagverblyf op 'n plaas in die Middelplaas-omgewing, net 12 km van De Rust af.
Die plaas bied talle aktiwiteite (gratis vir alle gaste) op die perseel, soos visvang, voetslaan, 4x4-roetes, voëlkyk, 'n skietbaan, en 'n paar wilde diere soos elande, springbokke, gemsbokke, kameelperde, koedoes, rooihartbeeste asook die Kaapse bergzebra.
Verblyf word in 5 chalets gebied. 2 van die chalets bied elk slaapplek aan 3 gaste en die ander 2 bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die 2 chalets met slaapplek vir 3 gaste het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in elke chalet. Daar is 1 chalet met 'n dubbelbed en 2 met 'n koninggrootte-bed elk. Die badkamers het storte, toilette en wasbakke.
Gaste kan van die gemeenskaplike lapa met 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware gebruik maak. Die lapa het genoeg ruimte vir gaste om vir ete aan te sit. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe en 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kammanassie Blue, Middelplaas-area, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Kammanassie Blue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kammanassie Blue, Middelplaas-area, De Rust, 6650, Wes-Kaap