Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalimera Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgeweg 14, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kalimera Beach House is 'n pragtige Edwardiaanse-stylhuis in De Bakke in Mosselbaai, net 'n entjie se stap vanaf Santosstrand en die ideale wegbreek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie by die see.

Die huis spog met dekor met 'n Mediterreense styl, bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte en die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed. 'n Aparte kothuis dien as die vierde slaapkamer en daar is 'n enkelbed. Die aparte badkamer het 'n stort en dit word gedeel. WiFi, katoenhanddoeke en linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea spog met groot vensters wat 'n panoramiese uitsig oor die hawe en see bied, asook sagte rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en etenstafels. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Ekstra eet- en sitarea het 'n ingeboude kaggel en lei na 'n nog kuierarea buite met braaigeriewe en 'n eetarea. Die huis het 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel wat aan 'n 24/7-gewapendereaksiespan, gekoppel is. Sonpanele en omsetters verseker ononderbroke kragtoevoer.

Die huis is lekker naby restaurante en winkels geleë, asook besienswaardighede soos die Diaz-museum en aktiwiteite soos bootry, gholfspeel, voetslaan en visvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Kalimera Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Jaar gelys 10

Ligging

  • Georgeweg 14, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgeweg 14, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a278ec37f36a706ddde4834155d7de1f22e7e33d69c08e7e72fc477dd0aa79867eee254163d4eea4eb35821fad24b05703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 7) 14 George Road De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1801905 22.1382833
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem