Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Rus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Kalahari Rus
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Danie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delville K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delville K

Alles was perfek.

Baie dankie Riana vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J
Gesin met tieners

Gerieflik.

Baie netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Rus se terugvoer

Baie dankie! Jul is meer as welkom 'n volgende keer. Groete Riana.

Kalahari Rus
Marius V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Heerlike blyplek, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lulu S
Gesin met klein kinders

Die eenhede was baie netjies, maar nie prakties nie.

Die eenhede was baie netjies en skoon. Daar is 'n deur reg agter die dubbelbed in die eenheid en die mense wat agter ons was, het tot in die vroeë-oggendure geraas. Ons was 4 grootmense en 1 kind in die 1 eenheid en 2 grootmense en 2 kinders in die ander eenheid, met 1 klein houertjie melk vir elke eenheid wat definitief nie werk nie. Die braai area is ook nie lekker nie, dit is reg op die straat en almal kan sien wat jy doen. Met die ander verblyf wat ons gebruik het deur die webtuiste steek hulle baie af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Rus se terugvoer

Beste Lulu,

Baie dankie vir die terugvoer.

Daar is geen deur agter 'n dubbelbed nie.

Die braai area nie op die straat nie, dis wel 'n oop area soos waargeneem kan word op die foto's.

Jammer vir die gaste wat laat geraas het, ek was ongelukkig nie bewus daarvan nie.

Dis ook die eerste keer wat ek klagtes kry oor die melk wat verskaf word. Daarvoor vra ek om verskoning.

Die foto's wat op web verskyn is hoe die eenhede lyk en wat daarin beskikbaar is.

Groete
Riana

Kalahari Rus
Patricia U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik. Eienaar baie vriendelik.

Laat gearriveer. Maklike access vir sleutel en parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jpa D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jpa D
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Kan Kalahari Rus ten sterkste aanbeveel vir iemand wat graag die omgewing wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Rus se terugvoer

Baie dankie Jean. Jul meer as welkom n volgende keer.
Groete
Riana

Kalahari Rus
Sanet H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet H
Gesin met klein kinders

Nie weer nie.

Ek het ‘n gesinskamer bespreek met aparte kamer. Ons is met aankoms ingelig dat ons ‘n ander een vertrek kamer kry. Al was dit slegs oornagplek was dit te klein en beknop vir gesin van 5. Moes Riana die volgende oggend bel om handdoeke te vra. Het na moeite geklink en dis nie na ons kamer gebring nie, ons moes dit by haar by die heining kry. Skoon en netjies maar sal definitief nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denvor C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denvor C
Saam met vriende

Veilige, netjiese verblyf teen goeie prys.

Ons was baie tevrede met Kalahari Rus. Geleë in 'n rustige buurt, skoon en netjiese kamers en 'n goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ines B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ines B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi

Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir 'n heerlike ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Rus se terugvoer

Baie dankie Ines! Jul meer as welkom 'n volgende keer.

Kalahari Rus
Cheryl M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl M
Gesin met tieners

Baie goeie verblyf met aangename gasheer in goeie omgewing.

Ons is baie vriendelik ontvang soos familie. Riana het vir ons in die reën gewag en hartlik verwelkom. Die verblyf is netjies, gerieflik, skoon en het als wat 'n moeë reisiger nodig het vir 'n goeie aand se rus. Ons het baie lekker gebly en sal verseker weer gebruik maak van Kalahari Rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annis S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed versorgte verblyf.

Baie veilige omgewing. Het dit baie geniet, en was naby familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Rus se terugvoer

Baie dankie! Jul is meer as welkom n volgende keer.

Kalahari Rus
Malcolm G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, gerieflike slaapplek. Ek gaan weer.

Ons het laat daar aangekom, moeg van heeldag op die pad wees. Ons is vriendelik ontvang en kon skoon geriewe gebruik en 'n heerlike nagrus geniet. Ons sal beslis nie huiwer om weer daar te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Rus se terugvoer

Baie dankie! Jul is meer as welkom volgende keer.

Kalahari Rus
Rika E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon gastehuis.

Dankie vir Kalahari Rus. Ons het die kuier geniet. Alles was netjies en skoon. Het niks gekort nie. Baie gasvry en 'n baie lekker omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta K

Vir wat ons nodig gehad het, was die verblyf 100%.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerbrecht C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerbrecht C
Gesin met klein kinders

Baie netjies, heerlik koel met lugreëling.

Ons het slegs 1 nag oorgeslaap. Eenheid is baie netjies, is baie vriendelik ontvang. Heerlike met die lugreëling, veral in Desember hitte. Parkering is bietjie knap as jy 'n groot voertuig het. Al wat regtig effens gepla het, die eenheid is reg langs die huismense se (ek neem aan) leefvertrek. Hulle het tot laat gesels en TV gekyk. Die klank slaan deur na die eenheid. Ons het gesukkel om aan die slaap te raak, veral as jy die volgende dag vroeg wil ry. Verder geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina C
Gesin met tieners

Alles 100%.

Kan net kyk na klankdigtheid. Grens aan huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S
Besigheidsreis

Was vir besigheid in daardie omgewing.

Ek het nie 'n goeie ervaring gehad nie, met my aankoms daar was daar kontrakteurs besig om aan te bou. Daar was geen klokkie by hek om te lui om toegang te kry nie en geen ontvangs-kantoor nie. Honde gemors het voor my eenheid op die gras gelê. Die aand kon ek nie my TV aan die gang kry nie en hulle het kinders gestuur om die probleem uit te sorteer. Ek het die volgende oggend vroeg vertrek en moes wag dat daar iemand was om die sleutel en afstandbeheer van die hek aan te oorhandig. Ek het egter lekker geslaap maar sal ongelukkig nie weer van die betrokke gastehuis gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Rus se terugvoer

Ons was besig met opgradering wat wel gefinaliseer is.

Kalahari Rus
Christelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met tieners

Vriendelik mense, pragtige plek.

Ons het dit geniet! Hul werk nog, maar dit gaan net beter raak. Ek kom weer as ek moet Upington toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N
Enkelreisiger

Baie ruim wooneenheid met al die nodige geriewe.

Werklik baie beïndruk met Kalahari Rus. Ongelooflike waarde vir geld! Sal ongetwyfeld weer daar bly wanneer ek weer in Upington is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keidebees 24, De Villiers-straat, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMzVkZTE2LTUyZDktNDY5Ni04NmRkLWZlMWJmMjQ1MmU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 24 Keidebees De Villiers Street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440101406318 21.285115639287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem